huiDIG
Kanal-Details
huiDIG
huiDIG is 'n potgooi waar twee regstudente die Afrikaanse poësie verken. Afrikaanse digkuns, oud en nuut, word in die konteks van vandag geplaas in hierdie lighartige verkenning van die betowerende krag van poësie.
Neueste Episoden
34 Episoden
Episode 34 - Letter.dig kompetisie
Huidig is terug!
Huidig het in 2021 'n kompetisie vir ongepubliseerde digters aangebied, in samewerking met die Letterling span - genaam...

Episode 33 - Huidige digter Heinrich Rix
Wou jy nog altyd 'n boek publiseer? Luister na hierdie episode! Jong skrywer Heinrich Rix deel sy reis van roman skryf en selfpublikasie met HUI-DIG....

Episode 32 - Folklore-gedigte
Brigitte en Michelle verken Afrikaanse folklore wat hul weg na poësie gevind het. Klassieke digters NP van Wyk Louw en Sheila Cussons is aan die woord...

Episode 31 - Gedigte wat pers is
In hierdie episode word die lof van Pretoria besing. Ons gesels ook met ‘n spesiale gas al die pad uit Suid-Korea. Anke Marais het die zine Framed saa...

Episode 30 - Gedigte vir die nuwe normaal
Episode 30 verken die nuwe normaal wat vir ons wag wanneer die pandemie tot 'n einde kom. Luister na gedigte van Charl-Pierre Naudé, Bibi Slippers, A...

Episode 29 - Gedigte wat wegbreek
Brigitte en Michelle droom oor die 'buitekant' in hierdie HUI-DIG episode, opgeneem vanuit die gemak van hul eie isolasie stasies. Luister na gedigte...

Episode 28 - Gedigte in die tyd van corona
Suid-Afrikaners moet die volgende 21 dae, vanaf 27 Maart tot 16 April 2020, in hul huise deurbring in 'n poging om die verspreiding van die corona-vir...

Episode 27 - Huidige digter Luan Staphorst
Michelle gesels met huidige digter Luan Staphorst in Londen, terwyl hulle saam met die Abe Bailey toergeselskap op reis is. Luan, meestersgraad-studen...

Episode 26 - Gedigte wat groen is
HUI-DIG is terug met 'n derde seisoen! Met 2020 visie pak Michelle en Brigitte the nuwe dekade aan, gereed met nuwejaarsvoorneme wat groei bring.

Episode 25 - Digters wat in Ons Klyntji skryf
Michelle en Brigitte het deelgeneem aan die bekendstelling van die 2019 uitgawe van Ons Klyntji - die oudste Afrikaanse tydskrif in die heelal. Luiste...

Episode 24 - Hoe publiseer ek gedigte? - Deborah Steinmair
Indien jy self skryf en nuuskierig is oor die publikasie proses is hierdie die episode vir jou! HUI-DIG gesels met Deborah Steinmair, gepubliseerde di...

Episode 23 - Gedigte wat wag vir die reën
In die woorde van Glasklas: "Die hoog tyd vir 'n donderstorm uitbarsting..."
In die afwagting vir lente reën in Pretoria lees Michelle en...

Episode 22 - Digters van Dis Net Jy: Arno Welgemoed
HUI-DIG gesels hierdie week met die persoon agter die Dis Net Jy gedigte app, Arno Welgemoed. Op die app post digters, bekend en onbekend, gedigte soo...

Episode 21 - Gedigte wat student is
Vier HUI-DIG se 21ste episode met gedigte wat oor studentwees handel. Luister na gedigte van gevestigte digters soos Daniel Hugo en Loftus Marias en n...

Episode 20 - Digter wat Almero Welgemoed is
Kom wees 'n vlieg op die muur op 'n HUI-DIG koffie-afspraak met digter, skrywer en sanger Almero Welgemoed. Luister na gedigte soos voorgelees deur Al...

Episode 19 - Huidig wat resenseer- Grondwater, Marlise Joubert
In hierdie spesiale resensie episode gesels Brigitte en Michelle oor die 2019 Protea bundel Grondwater, deur Marlise Joubert. Die bundel gee 'n intiem...

Episode 18 - Digters wat Spoegwolf is
Danie, Moskou, Chris en Albert van Spoegwolf gesels oor inspirasie, metafore in hul musiek en wat die toekoms vir die band inhou. Danie lees ook een v...

Episode 17 - Gedigte wat hap
Mens eet mens en krap eet krap - luister in die nuutste episode van huiDIG na smullekker gedigte oor eet en vreet en smul.

Episode 16 - Digter wat Deon Meiring is
Sanger, liedjieskrywer en digter Deon Meiring kuier in die HUI-DIG sitkamer. Deon deel sy suburbia ervarings, Glaskas vooruitsigte en van sy gunstelin...

Episode 15 - Gedigte wat brand
Harte, hout en hekse brand - en nou kan jy ook. Kom brand saam met Huidig se nuutste episode, gedigte wat brand.
Wil jy meer van huiDIG...

Episode 14 - Digters wat Bibi en Loftus is
Geniet gerus hierdie onderhoudsepisode met huidige digters, Bibi Slippers en Loftus Marais!

Episode 13 - Gedigte wat blou is
Welkom by HUIDIG, seisoen 2!
Ter ere van hierdie nuwe fase, gesels HUIDIG hierdie week oor hul gunsteling blou gedigte. Kikker jou blou M...

Episode 12 - Gedigte wat bibber
HuiDIG gesels hierdie week in die laaste episode van seisoen een oor gedigte wat bibber.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis n...

Episode 11 - Gedigte wat kop verloor
HuiDIG gesels hierdie week oor gedigte wat kop verloor. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreak...

Episode 10 - Gedigte wat was
HuiDIG gesels hierdie week oor gedigte wat was. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/s...

Episode 9 - Gedigte wat protes aanteken
HuiDIG bring vir jou hierdie week 'n spesiale verkiesingsepisode: Gedigte wat protes aanteken.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te...

Episode 8 - Gedigte wat in die see swem
In episode agt van huiDig kyk Michelle en Brigitte na gedigte wat in die see swem.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spr...

Episode 7 - Gedigte wat dig
In episode sewe van huiDig kyk Michelle en Brigitte na gedigte wat dig.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - htt...

Episode 6 - Gedigte wat skoolklere dra
In episode ses van huiDig kyk Michelle en Brigitte na gedigte wat skoolklere dra.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spre...

Episode 5 - Gedigte wat met mekaar gesels
In episode vyf van huiDig kyk Michelle en Brigitte na gedigte wat met mekaar gesels en skaamteloos intertekstueel is.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg...

Episode 4 - Gedigte wat vlieg
In die vierde episode van huiDIG slaan Michelle en Brigitte hul oë op na gedigte wat vlieg.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mi...

Episode 3 - Gedigte wat die pad vat
In die derde episode van huiDIG gesels Michelle en Brigitte oor gedigte wat die pad vat.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis n...

Episode 2 - Gedigte wat met die maan gepla is
In die tweede episode van huiDIG gesels Michelle en Brigitte oor gedigte wat met die maan gepla is.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om ni...

Episode 1 - Gedigte wat geel is
In die eerste episode van huiDIG gesels Michelle en Brigitte oor gedigte wat geel is.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg die skakels hieronder om geen e...