NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
Kanal-Details
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
Gesprekke oor narratiewe, idees, geloof en sommer net die uitdagings van om ’n mens te wees.
Neueste Episoden
120 Episoden
EPISODE 120: LUAN & LOURENS JACOBS (FILMMAKER & FORMER HEAD OF SECURITY FOR NELSON MANDELA)
Well known South African actor Luan Jacobs came to visit the show with his father Lourens Jacobs who was the head of security for former presidents, F...

EPISODE 119: LIBBIE JANSE VAN RENSBURG (SPRINGBOK RUGBY PLAYER)
Libbie Janse van Rensburg is a South African union rugby player. I had the chance to sit down with her a few days after they returned from an incredi...

EPISODE 118: CARINE ROUS (AKTRISE)
Carine Rous kom kuier op die show en ons gesels oor haar ongelooflike diverse loopbaan. Ek het vir Carine ontmoet op die stel van "Thys & Trix" maar m...

EPISODE 117: LUKE ROUS, MAYURI NAIDU, MEREN REDDY (CAST & PRODUCER OF LUCKY FISH)
I love talking to fellow film makers and actors on why we do what we do. This was the first time having 3 guests on the show and I must say it was pur...

EPISODE 116: ARMAND AUCAMP-VAN NOORDWYK (AKTEUR & ENTREPRENEUR)
Armand kom kuier op die show en ons "deep dive" bietjie in sy geskiedenis in oor waar sy liefde vir die kunste vandaan kom asook die eerste keer wat e...

EPISODE 115: ANEL ALEXANDER (AKTRISE & VERVAARDIGER)
Anel Alexander kom kuier op die show en ons het lekker gesels oor haar Semi Soet franchise wat nou uitgebrei het na 'n teaterproduksie toe en ook dat...

EPISODE 114: BIBI SLIPPERS (SKRYWER)
Ek ken vir Bibi al twintig jaar en elke keer wat ons kuier en gesels maak die lewe net ’n klein bietjie meer sin vir my. Bibi is nie net vreesloos in...

EPISODE 113: CHRISTIAN WOLF (KINEMATOGRAAF)
Christian Wolf is een van ons land se voorste kinematograwe. Van advertensies, musiekvideos tot langformaat reekse of films, Christian het al alles ge...

EPISODE 112: JORDY SANK & GABRIELLA BLUMBERG (FILMMAKERS)
Jordy Sank is a two-time South African Film and Television Award (SAFTA)-winning director, screenwriter, and producer. He is renowned for his feature...

EPISODE 111: PASCAL PIENAAR (AKTRISE & WÊRELDREISIGER)
Ek en Pascal gesels oor haar lukrake kuiers met Roger Federer, haar liefde vir reis en haar geskiedenis met cabaret, wat ek nie eens geweet het was de...

EPISODE 110: CEYLONIA BEKKER (WEERDAME)
Die veelsydige en lieflik weerdame Ceylonia Bekker het op die show kom kuier. Ek het nog nooit langer as vyf minute met haar gesels nie so hierdie kui...

EPISODE 109: HERMAN KLEINHANS (MUSIKANT)
Herman Kleinhans is ’n digter, liedjieskrywer en sanger wat diep snare roer met sy eerlike lirieke en aardse vertellings. Sy werk ondersoek temas soos...

EPISODE 108: DEON MEIRING (MUSIKANT)
Deon Meiring is 'n Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer, storieverteller en kreatiewe gees met 'n diep liefde vir woorde, melodie en betekenis. Of h...

EPISODE 107: HENRU & SCHWABIE (MUSIKANTE)
Henru en Schwabie van die treffer "Goeie Ou" het bietjie hul liefde vir musiek gedeel en ook vertel hoekom hul nie wil ingee in die versoeking van om...

EPISODE 106: SAMI HALL (INHOUDSKEPPER)
Sami Hall is a sharp-witted commentator, satirist, and unapologetic truth-teller who isn’t afraid to call out the absurdity of modern life. With a bac...

EPISODE 105: KATLEGO BAAITSE (DIRECTOR & FILM MAKER)
Katlego Baaitse is a South African film director renowned for his dynamic storytelling and distinctive visual style. Born in 1983, he began his career...

EPISODE 104: MARCO VAN DEVENTER (INHOUDSKEPPER & SKRYWER)
Marco van Deventer is een van die manne agter die skreeusnaakse Instagram profiel "Wees 'n Man". Marco is ook 'n liedjie skrywer en as jy jou ore op L...

EPISODE 103: GERALD STEYN (AKTEUR)
Gerald Steyn het in ’n baie kort tydjie een van ons land se voorste akteurs geword. Met rolle in gewilde reekse soos Dam, Lioness, Reika en boonop nog...

EPISODE 102: LOUFI (MUSIKANT)
Bouwer en Loufi gesels oor hul vriendskap die laaste 5 jaar en hoe hul eerste ontmoeting via 'n "DM" op Instagram was. Loufi vertel van hoe sy lewe ve...

EPISODE 101: JANIE BAY (MUSIKANT)
Janie Bay stap al 'n lang pad met musiek. Sy is verantwoordelik vir van die grootste treffers die laaste paar jaar en hou haar lyf ook vervaardiger el...

EPISODE 100: LUCINDA NEETLING MET ONS AANNEEM VERHAAL
Om my 100ste episode te vier het ek en ek en Lucinda besluit om ons storie rondom ons dogter Liriek met jou te deel. Ons het ’n jaar terug amper op di...

EPISODE 99: PEACH VAN PLETZEN (MUSIKANT, VERVAARDIGER)
Peach van Pletzen kuier die week by Bouwer op die show en dinge raak wild. Van, edibles vat by Bennie Fourie se troue, tot Angie Oeh se ongelooflike l...

EPISODE 98: SOSSI (MUSIKANT)
Bouwer gesels met Augusta Zietsman beter bekend as "Sossi" oor haar loopbaan, onlangse troue en haar nuutste album wat op pad is.
Jy kan...

EPISODE 97: IANA STRYDOM (SMAAKMAKER)
In hierdie episode kuier die inhoudskepper Iana Strydom by Bouwer en hulle gesels oor hoe sy dit reg gekry het om voltyds te reis en bestaan van dit t...

EPISODE 96: CARLA CLASSEN (AKTRISE)
In this episode Bouwer chats to one of his favourite actresses, Carla Classen. They talk her upbringing, her love for story telling and the challenges...

EPISODE 95: ALMERO WELGEMOED (SKRYWER EN KUNSTENAAR)
Almero kom kuier vir die tweede keer op die show en ons gesels hierdie keer oor vaderskap, die afrikaner en ook sy onlangse ervaring en proses rondom...

EPISODE 94: LIAM BOSMAN (AKTEUR)
Liam Bosman is iemand wat weet wat dit vat om rerig 'n gleentheid aan te gryp en die beste van dit probeer maak. Van sy avonture as tiener in die VSA...

EPISODE 93: GERMANDT GELDENHUYS (AKTEUR EN SANGER)
Germandt is een van die min mense in die vermaakbedryf wat sy hart op sy mou dra vir almal om te sien. Ek het nog altyd gewonder hoekom sy stem so moo...

EPISODE 92: ANEL WOOD(AKTRISE EN SKRYWER)
Anel Wood is een van die snaakse aktrises waarmee ek al ooit gewerk het. Sy het 'n lang lys van karakters wat sy al gespeel het maar dis haar karakter...

EPISODE 91: REYNARDT HUGO (AKTEUR, VERVAARDIGER, REGISSEUR)
Reynhardt is nie net een van ons land se gewildste akteurs
nie maar ook die persoon agter die treffende Kyknet program "Net Mens", waar hy kort...

EPISODE 90: SOLOMON CUPIDO (AKTEUR, VERVAARDIGER, SKRYWER)
Solomon Cupido is een van ons land se juwele. Al kon hy 'n loopbaan as 'n professionele rugby speler gevolg het, het sy drome van stories vertel hom g...

EPISODE 89: DAN CORDER(5FM BREAKFAST HOST, TIKTOK TALKER)
Dan Corder is someone who's voice needs to be heard. Apart from his great radio voice, his views and opinions help shape and educate millions of liste...

EPISODE 88: DUAN WANTY(AKTEUR & VERVAARDIGER)
Duan Wanty het sy loopbaan begin met ‘n droom om ‘n akteur te word. Na sy drama graad by Tukkies het hy met sterre in sy oë die industrie probeer aanv...

EPISODE 87: REGGIE PEACE (AKTEUR, SKRYWER, REGISSEUR)
Reggie Hufkie is ‘n musikant, skrywer, regisseur en akteur. Reggie is in die proses om ‘n autobiografie te skryf, werk aan ‘n hele paar enkelsnitte en...

EPISODE 86: MANDRI SUTHERLAND (AKTRISE & SKRYWER)
Mandri Sutherland is ‘n aktrise, skrywer, en teatermaker. In die afgelope 2 jaar het Mandri die land verstom met haar een vrou vertoning; “Vrou Ens.”...

EPISODE 85: MEL DIE STORIEVERTELLER
Mel is 'n inhoudskepper, komediant, skrywer en aktrise. Ons gesels oor haar aanslag tot stories, haar eenvrouvertoning waarmee sy tans besig is en hoe...

EPISODE 84: JOHAN FOURIE (SKRYWER & PROFESSOR IN EKONOMIE)
Ek en Johan Fourie gesels oor sy nuwe boek "Skatryk" wat handel oor hoekom ons beter as ons voorsate lewe. Jy kan Johan se boek nou aanlyn bestel of...

EPISODE 83: GLEN BIDERMAN-PAM (ACTOR, WRITER & DIRECTOR)
Glen Biderman-Pam is an actor, comedian and director. He is well known for his role as Rael Rosen in the South African hit – Tali’s Diary and for his...

EPISODE 82: MIENKE EHLERS(AKTRISE, AANBIEDER, SKRYWER)
Mienke Ehlers is 'n aktriese en stilis. Mienke is die definisie van 'n "go getter"- sy pak alles met passie en selfvertoue aan. Haar liefde vir storie...

EPISODE 81: REGARDT VISSER (SKRYWER, REGISSEUR, KUNSTENAAR)
Regardt Visser is 'n kunstenaar, regisseur, skrywer en skaatsplank liefhebber van Veldrif wat homself tans in Johannesburg bevind waar hy woeker met s...