'n Sak Vol Stories

Kanal-Details

'n Sak Vol Stories

'n Sak Vol Stories

Ersteller: 'n Sak Vol Stories

'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol waardevolle lewenslesse. Ons vertel alles van feeverhale, mites en legendes tot splinternuwe stories. Ruil die skerm vir 'n storie uit ons storiesak...

AF Südafrika Unterhaltung

Neueste Episoden

21 Episoden
S01E20 Die Slag Van Thermopylai

S01E20 Die Slag Van Thermopylai

Driehonderd spartane, die vuurwarm thermopylai-pas, ’n magtige persiese leër… en ’n koning wat wys hoe ware moed in aksie lyk. ’N meesleurende verhaal...

2025-12-06 10:08:00 15:31
Herunterladen
Die Trojaanse Perd

Die Trojaanse Perd

Die legende van die Trojaanse Perd - ’n reuse houtperd, ’n slinkse plan, en die stad wat te vroeg feesgevier het. ’n Opwindende mite oor slim planne,...

2025-11-29 09:38:00 10:01
Herunterladen
S01E18 Ikaros En Daidalos

S01E18 Ikaros En Daidalos

Wanneer die meester-uitvinder Daidalos en sy seun Ikaros uit ’n toring ontsnap met vlerke van vere en was, ontdek hulle die vryheid van die lug… maar...

2025-11-22 06:01:00 9:47
Herunterladen
S01E17 Inchy Bo

S01E17 Inchy Bo

Inchy Bo is klein van statuur. Regtig báie klein. Maar dit beteken nie hy het nie drome om ‘n groot en magtige samoerai te word nie. As hy net kan kon...

2025-11-14 19:15:00 13:17
Herunterladen
S01E16 Die Sfinks

S01E16 Die Sfinks

Die wrede sfinks het niks of niemand laat verby kom nie. Almal wat wou, moes eers ‘n raaisel beantwoord, en niemand kon nie. Totdat Oedipus op ‘n dag...

2025-11-07 19:00:00 10:37
Herunterladen
S01E15 Die Toe Oë Afspraak

S01E15 Die Toe Oë Afspraak

Medusa is moeg vir alleen wees, maar gaan sy ooit ware liefde kan vind? Met die hulp van haar kristalbal is daar dalk net ‘n kans! Instagram · Website

2025-11-01 08:58:00 12:30
Herunterladen
S01E14 Muishert en Tier

S01E14 Muishert en Tier

Muishert is dalk ‘n klein diertjie, maar dit beteken nie hy kan nie groot planne maak nie. Veral nie wanneer die slinkse tier die dag op sy spoor is n...

2025-10-24 18:35:00 11:20
Herunterladen
S01E13 Die Swaard in die Klip

S01E13 Die Swaard in die Klip

Vir so lank as wat almal kon onthou steek ‘n pragtige, blink swaard in die klip. Niemand kon dit ooit verwyder nie. Tot op ‘n dag... Instagram · Websi...

2025-10-19 09:29:00 13:25
Herunterladen
S01E12 Die Chimera

S01E12 Die Chimera

Die Chimera is dalk ‘n skrikwekkende dierasie met drie verskillende koppe en ‘n lyf wat iets tussen ‘n leeu, vlermuis en slang is, maar dit beteken ni...

2025-10-11 10:08:00 7:32
Herunterladen
S01E11 Anansi Bring Wysheid Na Wêreld

S01E11 Anansi Bring Wysheid Na Wêreld

Wat gebeur as jy glad nie so slim is as wat jy dink nie?

Anansi, die spinnekop, is ‘n figuur uit die mitologie en tradisies van Wes-Afri...

2025-10-04 10:04:00 12:20
Herunterladen
S01E10 Die towenaar se handlanger

S01E10 Die towenaar se handlanger

'n Jong handlanger word deur sy towenaar-leermeester alleen by die huis gelos. Gaan hy homself kan inhou, of gaan dinge dalk lelik skeefloop? Instagra...

2025-09-26 06:00:00 12:33
Herunterladen
S01E09 Die Koning Wat Aan Die Maan Wou Vat

S01E09 Die Koning Wat Aan Die Maan Wou Vat

'n Koning wat in absoluut alle opsigte die heel beste in die wêreld wil wees, kry 'n plan wat niemand anders nog ooit gehad het nie. En dalk met baie...

2025-09-18 21:00:00 14:15
Herunterladen
S01E08 Die Goue Kitaar

S01E08 Die Goue Kitaar

'n Jong man wat meer liefde as talent het wanneer dit by sing kom, kry 'n wonderlike kitaar wat van hom 'n meesterlike musikant maak. Maar dan maak hy...

2025-09-11 21:00:00 13:28
Herunterladen
S01E07 Die Man Wat Moes Huishou

S01E07 Die Man Wat Moes Huishou

'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol...

2025-08-20 23:22:00 10:32
Herunterladen
S01E06 Die Vrou Wat Die Feetjies Geflous het

S01E06 Die Vrou Wat Die Feetjies Geflous het

As iemand se liefde vir bak die feetjies honger maak, neem dinge ‘n snaakse wending. Instagram · Website

2025-08-20 23:20:00 8:34
Herunterladen
S01E05 Die Visserman en die Bottel

S01E05 Die Visserman en die Bottel

‘n Visserman probeer sy lewe uit die see maak, maar op ‘n dag vang hy iets wat veel meer werd is as net ‘n vis. Instagram · Website

2025-08-20 23:19:00 10:54
Herunterladen
S01E04 Die Gemmerbroodman

S01E04 Die Gemmerbroodman

As ‘n gemmerbroodman skielik ‘n wil van sy eie kry, veroorsaak dit sommer ‘n groot konsternasie. Instagram · Website

2025-08-20 23:16:00 10:20
Herunterladen
S01E03 Die Bebaarde Dwaas

S01E03 Die Bebaarde Dwaas

‘n Slim en wyse man kom op iets af wat hom skielik laat wonder oor iets wat hom nog altyd baie spesiaal laat voel. Instagram · Website

2025-08-20 23:15:00 9:13
Herunterladen
S01E02 Repelsteeltjie

S01E02 Repelsteeltjie

Waneer ‘n arm boer by die Koning grootpraat oor sy dogter wat kwansuis strooi in goud kan spin, gooi hy haar in ‘n kamer vol strooi om haar te dwing o...

2025-08-20 20:12:00 11:13
Herunterladen
S01E01 Klipsop

S01E01 Klipsop

‘n Moeë reisiger daag in ‘n klein dorpie vol agterdogtige mense op. Hy vra almal om net ‘n klein deeltjie by te dra en leer hulle die geheim van samew...

2025-08-19 09:26:00 9:29
Herunterladen
Inleiding tot 'n Sak Vol Stories

Inleiding tot 'n Sak Vol Stories

'n Kort inleiding tot n Sak Vol Stories, wie ons is, en wat om te verwag in Seisoen 1 Instagram · Website

2025-08-19 02:06:00 1:35
Herunterladen
0:00
0:00
Episode
Kein Titel verfügbar
Keine Kanalinfo